Ross released to join French club

Ross released to join French club

articles.comments (16)

The Blue Bulls Company has granted Vodacom Blue Bulls loose forward Jono Ross an early release from his contract to allow the player the opportunity to join the French club, Stade Francais.
 
Ross will join the Paris-based club on December 1, 2014.
 
Vodacom Blue Bulls coach Frans Ludeke admitted that it was a set-back losing a former captain and versatile loose forward, but pointed to the huge stock of talented players that will still be available to the BBCo in 2015.
 
"Jono provided leadership and played at six, seven and eight for us when our loose forward department was depleted due to injuries, but thanks to our junior structures, the return of injured players and some new signings we have a strong group for next year," Ludeke said.
"We have seen the likes of  Jacques du Plessis, Roelof Smit and Janse van Rensburg breaking into the senior ranks despite being juniors, while Lappies Labuschagne also joined from the Cheetahs. With Springboks Pierre Spies and Arno Botha also returning to action and some proven players already on our books, we will have a very competitive group amongst our loose forwards," Ludeke said.
 
"We want to thank Jono for his contributions and wish him well."
Pin It

Nov 11, 2014
Jono Ross

(16) Ross released to join French club

  1. gravatar Nguni says:
    Kyk as mens is daar niks fout met Jono... maar wragtig hierdie het nou my dag gemaak!! Sterkte vir daar ander kant!
  2. gravatar tom says:
    Maggies , hy is man genoeg om te besef dis tyd om aan te beweeg , wat van afrigting span???????
  3. gravatar Lekkerblou says:
    Ek sal myself eers n paar klappe moet gee om seker te maak ek droom nie!

    Kersfees het vroeg gekom!

  4. Great loss for the Bulls. Great player and leader. Bulls left with 3 players that haven't played a full season in 2 years. Jono you always tried hard and gave your best I hope you do great at Stade.Francais
  5. gravatar jong bulle says:
    Ek weet nie wat dink Stade Francais nie, maar ons sal dit vat.
  6. gravatar nitronic says:
    Someone do not pinch me!!!!!

    It is party time. Jono you tried very hard, but unfortunately with no great success. Enjoy France, but also maybe sit down for a moment and think quite hard, if rugby is for you?

    Adios Rossie, come onw webbie make may day with another headline stating Frans succomb under pressure perhaps?
  7. gravatar Arrawe says:
    nie eers die kak ouens wil bly nie
  8. gravatar Nguni says:
    Mooi gestel Arrawe!!! LOL!!!
  9. gravatar Franscois says:
    Dankie tog nou kan hy ophou ons geld steel ek persoonlik dink ons nodig i paar goeie backline spelers vi superrugby veral vleuls en heel agter ons gan baie sukkel!!!
  10. gravatar BlueMachine says:
    YESSSSSSSSSSSSS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!Good Riddance...you tried bud but you were not good enough to wear this blue jersey.
  11. gravatar BlueMachine says:
    Bulls could have invested in a player like Nardus vD Walt at number 8 poor player management from FL.....
  12. Goeie nuus! Nou moet Greyling en die afrigterspan hom ook volg.
  13. gravatar nitronic says:
    1 down 9 to go.......

    I am waiting
  14. gravatar Bullebakkies says:
    Inderdaad goeie nuus!!

    Ludeke moet volg!!
  15. gravatar Rifrug says:
    Dit is nou wraggies goeie nuus.

    Ek weet ek het gesê ek gesels eers weer volgende jaar, maar ek wil darem net eers my eerlike opinie oor die Bulle in 2014 gee.

    Die spelers – 2 uit 10 (Ek gaan dit nie individueel doen nie want dit is reeds hoeveel keer gedoen). Ek wou dit eers 3 maak, maar Deon Stegmann, as kaptein, se optrede teen die kings het my van plan laat verander. Daar was verskeie spelers wat werklik hard prober het, maar te veel van hulle was nie op standaard nie en vele kombinasies het nie gewerk nie. `n Ketting is immers net so sterk soos sy swakste skakel, en daarvan was daar vanjaar baie by die Bulle. Ek moet egter erken dat dinge beter begin gaan het hier op die einde, en ek voel jammer vir diesulkes wat wel hulle kant gebring het. Terloops, my speler van die jaar is Paul Willemse, vir wie ons nog baie gaan mis.

    Frans Ludeke en die afrigtingspan – 1 uit 10 Die spelpatroon was verouderd, maar sy grootste fout was myns insiens sy spankeuses, met die kersie op die koek Handrè Pollard op nommer 12 teen die WP. (Sou Handrè ooit vanjaar vir die Bulle gespeel het as Louis Fouchè nie beseer is nie?) Praat van hardkoppig. Genoeg gesê.

    BB23 (bestaan hy nog?) en die bestuur – 2 en `n ½ uit 10 Van `n absolute hoogtepunt in 2010 met die finaal in Soweto tot (myns insiens) `n laagtepunt vanjaar. Leë pawiljoene, (hulle kan gerus by die leeus gaan leer hoe om mense by die veld te kry), patetiese truie vir weg wedstryde in die Super-15 (Puma se advertensie vir die wegtruie waar jy nie die spelers sien nie het ook in hulle gesigte ontplof, hulle was wel reg daarmee, want al wat jy gesien het was die Bulle se foute), uiters swak kontraktering van spelers, en uiters swak kommunikasie. Hulle sal hard daaraan moet werk om weer die ondersteuners se vertroue terug te wen.

    Hierdie webbladsy – 0 uit 10 Kliek gerus onder aan die blasy op “website by epresense” en kyk wat kry julle. Glo my maar, dit lyk al sedert die begin van die jaar so. Vir my is dit `n gepaste samevatting van die BBRU vir 2014, en ek kan my nie indink dat die BBRU tevrede daarmee kan wees nie. Dit bewys eintlik seker maar net dat hulle nooit hier kom nie, of dat hulle nie werklik omgee nie.

    Ek verf nie my gesig blou, dra horings op my kop, of koop elke jaar `n nuwe Puma trui nie. Ek is ook nie blind vir die Bulle se foute nie, en basuin dit nie voor elke wedstryd dat hulle gaan/sal wen nie. Nog minder glo ek dat elkeen in `n blou trui die beste in die wêreld is. Dit maak my egter nie minder passievol oor die Bulle as diesulkes wat dit wel doen nie. Met die semi-finaal teen die WP het ek vir die eerste keer sedert 1963 iets gedoen wat ek nooit sou glo moontlik is nie. Ek het NIE die wedstryd gekyk NIE.

    In plaas daarvan het ek in my kar geklim en al die pad na die Rebeccastraat begraafplaas gery. Ek was nog nooit voorheen daar nie en was verbaas hoe groot die plek is. Om iets daar te kry is letterlik so moeilik soos om `n naald in `n hooimied op te spoor. Maar na net maar as 2 ure was ek gelukkig genoeg om te kry waarna ek gesoek het.

    Op die grafsteen staan daar:-
    In loving memory of
    Robert Loftus Owen Versfeld
    Born 7 December 1862 – Died 5 May 1932
    (Hy was met sy dood so oud soos wat ek nou is, heeltemal te jonk om dood te gaan).

    Ek het gedink aan alles wat hy vir rugby in Pretoria gedoen het, (gaan lees dit gerus in Noord-Transvaalrugby 50 onder redaksie van MC van Zyl), en gewonder hoe hy 2014 sou ervaar. Ek sou graag vir hom wou sê dat ons nooit weer sulke leë pawiljoene gaan sien nie, want `n pawiljoen met minder as 10,000 mense as die Bulle speel, is nie `n mooi gesig nie. Ek sou graag vir hom wou sê ek is jammer omdat ek ook bygedra het daartoe dat dit so lyk. Ek sou graag vir hom wou sê hy moenie bekommerd wees nie, 2015 gaan beter wees. Maar gaan dit? Ek weet dit nie, kan maar net hoop. Met sy dood in 1932 is hy op gepaste manier vereer toe die Oostelike Sportterrein herdoop is na Loftus Versfeld. Ek hoop hy word volgende jaar ook weer vereer wanneer die Bulle die Super-15 en die Curriebeker wen. (Ons mag mos maar droom, want as jy nie kan droom nie, het jy niks).

    Toe ek daar wegry het ek gewonder of ek maar net `n oor-emosionele, sentimentele en seniele ou man is. Maar ek het ook gewonder of BB23 en sy bestuurs- en afrigtingspanne nie ook dalk `n draai daar moet maak nie. Dan kan hulle bietjie selfondersoek doen of hulle werklik hulle beste vir die Bulle doen. Want om vir die BBRU te werk is nie maar net “nog `n werk” nie. Dit is `n eer, ek wil amper sê `n roeping, en net jou heel beste is goed genoeg vir die Bulle. As vanjaar julle beste was, is ek jammer om te sê, dit was NIE goed genoeg NIE. Kan julle eerlik sê dat julle tevrede is met wat julle vanjaar gedoen en vermag het? En om foute te maak is nie `n sonde nie, maar om dit te ontken en nie te verander nie, glo ek, is wel. Is die passie, by sowel die bestuur as die spelers, nog daar? Of gaan julle maar net deur die “motions”?

    As daar een ding was wat ek graag vanjaar vir Kersvader sou wou vra, is dit dat hy ons afrigter moet help om `n kopskuif te maak. Sonder dit, gaan al die ander presentjies niks help nie. En ek wil nooit ooit weer hoor “dat die strukture in plek is, dit is net die uitvoering wat moet verbeter” nie. Ek het al baie gewonder of Frans Ludeke al ooit na die tyd op TV geluister het na wat hy gesê het. Ek glo van nee, anders sou hy al lankal opgehou het daarmee. Of praat ek twak?

    Ek weet dit is nog bietjie vroeg daarvoor, maar …………..`n Baie geseënde kersfees aan al die bloggers, en ………… mag 2015 vir ons baie meer vreugde as 2014 bring.
    Ons gesels weer in 2015, hopelik dan met vreugde en blydskap in ons harte. En mag al die groot Bul optimiste, vir `n verandering, volgende jaar reg bewys word.
  16. gravatar kabous 23 says:
    Ek is bly hy gaan frankryk toe, en nie na 'n ander super rugby span nie. Dink net hoe sou ons gestaan het met rooi gesigte as hy in 'n cheeta trui ons uitmekaar hardloop. Jono is nie 'n slegte speler nie, maar is buite posisie gespeel, en het geen leiding en afrigting gehad om vooruit te beweeg nie. Hy is eerder in die diep kant ingegooi, kapteinskap toegestaan, en moes as slag offer teen die media dien.
    Jono, sterkte vir jou tyd in Frankryk. Ek hoop jy kry daar tyd en leiding om tot jou volle potensiaal te ontwikkel. Ignoreer asb die negatiewe bloggers en vergeet van die afrigting span wat niks beteken nie.
    Jy is nog steeds die naaste aan Anton Lenard wat ek gesien het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *