Gaan na inhoud

spit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek spit  
Verlede Tyd  ek  het gespit      
Verlede deelwoord gespitte   
  1. om die grond met 'n graaf om te draai
  2. om op 'n spit te steek
  1. Eerste sooi vir skool se droombiblioteek gespit.[1]
  2. Al die stoepsitters het daar byeengekom om die middag aan 'n gespitte skaap te smul.[2]
Spit-in-die-rug

    Vertalings

  Vertalings:   1. om die grond met 'n graaf om te draai
Nederlands: spitten(nl)
  Vertalings:   2. om op 'n spit te steek
Nederlands: spietsen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  spit    spitte  
(gereedskap) (kookkuns) roterende pen waarop vleis of 'n geslagte dier bo of langs 'n hittebron gespies en gebraai word
Elkeen kry 'n knipmes waarmee hul dan skaapvleis van die spitte kan afsny.[3]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: spit(nl) o