passer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| passer | passers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| passertjie | passertjies |
- Jy kan nie sonder 'n passer in die meetkundeklas wees nie.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| passer | passers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| passertjie | passertjies |