outentiek
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | outentiek | outentieke | |
- Afgelei van die Franse authentique. Oorspronklik van Grieks, authentes, iemand wat iets met eie hand doen.
- ou•ten•tiek
- Oorspronklik en eg; geloofwaardig; van onbetwiste oorsprong en nie vervals nie.
- Die vaas is outentiek.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|