nag
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| nag | nagte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| naggie | naggies |
- نَخْ , meervoud: نَخْتِی
- Tydsverloop tussen onder- en opgang van die son.
- Duisternis; ellende.
- Die maan skyn in die nag.
- Hulle hou kwalik kop bo water, dit is nag daar.
| Vertalings: nag | |||
|---|---|---|---|
| Tussenwerpsel |
|---|
| nag |
- 'n Groet in die aand voordat iemand gaan slaap.
- Nag, lekker slaap ou grote.
| Vertalings: nag | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor nag.