Wikipedia:Gebruikersportaal
| Inleiding | Beleid en stylriglyne | Tegniese hulp en administrasie | Gemeenskap | Allerlei | 
Welkom by die gebruikersportaal
Wikipedia-nuus 
- 16 Aug. 2025 – Greenman skep ons 126 000ste artikel: 2020–21 Curriebeker Premierafdeling.
 - 7 Jul. 2025 – Oesjaar skep ons 125 000ste artikel: Eriospermum alcicorne.
 - 7 Mei 2025 – Aliwal2012 skep ons 124 000ste artikel: Mamaila.
 - 15 Mrt. 2025 – Nikolai Kurbatov skep ons 123 000ste artikel: Fredy Hernández.
 - 2 Mrt. 2025 – Oesjaar skep ons 122 000ste artikel: Nymphoides elegans.
 - 31 Des. 2024 – Oesjaar skep ons 121 000ste artikel: Gnidia sonderiana.
 - 18 Nov. 2024 – Oesjaar skep ons 120 000ste artikel: Geeloogsuring.
 - 11 Okt. 2024 – Sobaka skep ons 119 000ste artikel: Charles Édouard Guillaume.
 - 7 Aug. 2024 – Johard1254 skep ons 118 000ste artikel: Impak van videospeletjies op die jeug.
 - 1 Jun. 2024 – Die Rus Nikolai Kurbatov skep ons 117 000ste artikel: Peter Herzog.
 - 1 Mei 2024 – Oesjaar skep ons 116 000ste artikel: Cheiridopsis ponderosa.
 - 29 Feb. 2024 – Sobaka skep ons 115 000ste artikel: Mark Rothko.
 - 12 Jan. 2024 – Oesjaar skep ons 114 000ste artikel: Antimima sobrina.
 - 27 Nov. 2023 – Oesjaar skep ons 113 000ste artikel: Ornithogalum saginatum, 'n geofiet.
 - 18 Okt. 2023 – Rooiratel skep ons 112 000ste artikel: Geranium canopurpureum.
 - 8 Sep. 2023 – Aliwal2012 skep nr. 111 000: Tweerivier, 'n sytak van die Groot-Brakrivier.
 - 13 Aug. 2023 – Bondeldraer skep ons 110 000ste artikel: Kalmikiërs.
 - 14 Julie 2023 – Bondeldraer skep ons 109 000ste artikel: Astrachanse Jode.
 - 13 Mei 2023 – Rooiratel skep ons 108 000ste artikel: Zdzisław Beksiński.
 - 14 Mrt. 2023 – AFM skep ons 107 000ste artikel: Percy Fyfe-natuurreservaat.
 - 3 Des. 2022 – Oesjaar skep ons 106 000ste artikel: Aloe antoetrana, 'n aalwyn.
 - 19 Okt. 2022 – Oesjaar skep ons 105 000ste artikel: Cliffortia pedunculata, 'n struik.
 - 22 Jul. 2022 – Oesjaar skep ons 104 000ste artikel: Geelbitterbessie.
 - 29 Apr. 2022 – Burgert Behr skep ons 103 000ste artikel: Admiraliteitseilande.
 - 11 Feb. 2022 – Aliwal2012 skep ons 102 000ste artikel: Otterbaai.
 - 15 Nov. 2021 – Burgert Behr skep ons 101 000ste artikel: Klimenti Nagorni.
 - 8 Sep. 2021 – SpesBona skep ons 100 000ste artikel: Oos-Afrikaanse Gemeenskap.
 - Sien ook Wikimedia-notifications vir meer algemene kennisgewings.
 
Vanuit hierdie portaal kan u die Afrikaanse Wikipedia agter die skerms besoek. Die skakels hier konsentreer nie soseer op die verskeie artikels nie, maar op die skepping, verbetering en uitbreiding van artikels, die kommunikasie tussen gebruikers, algemene inligting oor die ensiklopedie, en enige iets anders wat 'n gebruiker denkbaar mag nodig kry om hom- of haarself tuis te laat voel. As u voel dat hier iets kort, of dat hierdie bladsy nie aan u behoeftes voldoen nie, maak gerus 'n voorstel op die Besprekingsblad.
- Wat is 'n wiki?
 - Wat is Wikipedia?
 - Hoe vind ek wat ek soek?
 - Hoe kan ek help?
 - Voel vry en gaan jou gang!
 - Die stap-vir-stap gids vir nuwelinge. Leer om artikels te skep en te wysig.
 
Wikipedia kan nie gebreek word nie. Enige iets kan reggemaak word of later verbeter word. Gaan gerus voort en wysig 'n artikel - u bydraes help om ons ensiklopedie die beste Afrikaanse bron vir inligting op die Internet te maak!
Maak nou u eerste wysiging:
- Klik hier om die sandput oop te maak: die sandput is spesiaal geskep vir toetse en eksperimente. Indien daar reeds teks is, vee dit gerus uit of plaas u teks bo- of onderaan.
 - Tik en eksperimenteer na hartelus.
 - Asseblief geen vloekwoorde, reklame of persoonlike aanvalle nie!
 - Klik op Wys voorskou om te sien hoe u bydrae sal lyk, of Publiseer wysigings indien u gelukkig is met die manier waarop dit vertoon.