Voltarivier
Voorkoms
| Voltarivier | |
|---|---|
| Die Adome-brug oor die Voltarivier suid van die Akosombodam | |
|
Kaart wat die Rooi-, Swart- en Wit-Volta vertoon. | |
| Monding | Ghana Atlantiese Oseaan |
| Stroomgebied | Burkina Faso, Ghana, Ivoorkus |
| Lengte | 400 km |
| Mondinghoogte | 0 m |
| Gemiddelde afloop | 1 210 m3/s |
| Stroomgebiedopp. | 407 000 km² |
Die Voltarivier is 'n rivier wat hoofsaaklik vir Ghana dreineer. Die rivier mond uit in die Golf van Guinee in die Atlantiese Oseaan. Die rivier het drie groot sytakke: Swart-Volta, Wit-Volta en Rooi-Volta. Die Akosombodam is in die rivier.
