Gaan na inhoud

Vaucouleurs (Meuse)

Vaucouleurs
Kapelle in Vaucouleurs
Kapelle in Vaucouleurs
Wapen van Vaucouleurs
Wapen
Vaucouleurs is in Frankryk
Vaucouleurs
Vaucouleurs
Koördinate: 48°36′09″N 5°39′57″O / 48.60250°N 5.66583°O / 48.60250; 5.66583
LandVlag van Frankryk Frankryk
GewesGrand Est
Département Meuse
ArrondissementCommercy
KantonVaucouleurs
Regering
  BurgemeesterGilles Varnier
Oppervlak
  Totaal39,35 km2 (15,19 vk. myl)
Hoogte
242–372 m (794–1 220 ft)
Bevolking
  Totaal2 141
  Digtheid54/km2 (140/vk. myl)
Poskode
55140
Skakelkodes55533

Vaucouleurs is 'n Franse historiese stadjie en munisipaliteit in die département Meuse in die gewes Grand Est. Die munisipale gebied het 'n bevolking van ongeveer 2 100 (2006) en 'n oppervlakte van 39 km², en lê sowat 300 kilometer oos van Parys.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]
'n Gedenkteken herinner aan Johanna van Arkel se verblyf in Vaucouleurs

Frankryk se nasionale heldin Johanna van Arkel het in die jare 1428 en 1429 enkele maande in Vaucouleurs gebly en hier gewag op toestemming vir 'n besoek aan die hof van koning Karel VII van Frankryk.

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Franstalige Wikipedia

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]