Stormbandpikkewyn
Voorkoms
| Stormbandpikkewyn | |
|---|---|
| Stormbandpikkewyn op Livingston-eiland | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Genus: | |
| Spesie: | P. antarcticus
|
| Binomiale naam | |
| Pygoscelis antarcticus (Forster, 1781)
| |
| Sinonieme | |
|
Pygoscelis antarctica Turbott, 1990 | |
Die stormbandpikkewyn (Pygoscelis antarctica) is 'n pikkewyn wat in Antarktika asook die Bouvet-eiland leef en broei. Die voël is onmiskenbaar met die swart streep om die nek. Dit verskil van die Adeliepikkewyn; die swart op die kop strek nooit verby die oë nie. Die voël staan ook bekend as die kenbandpikkewyn of keelbandpikkewyn.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bronne
[wysig | wysig bron]- Field guide to the birds of Southern Africa Struik Publishers, Ian Sinclair 1984 ISBN 978-1-86825-510-8
- ↑ BirdLife International (2012). "Pygoscelis antarcticus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}: Ongeldige|ref=harv(hulp)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Stormbandpikkewyn.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Stormbandpikkewyn