Skoenbek
Voorkoms
| Skoenbek | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Genus: | |
| Spesie: | B. rex |
| Binomiale naam | |
| Balaeniceps rex Gould, 1850 | |
| Verspreiding | |
Die skoenbek (Balaeniceps rex), ook bekend as die walviskopooievaar en skoenbekooievaar, is 'n groot langbeen-waadvoël. Sy naam kom van sy enorme skoenvormige snawel. Die voël het 'n ietwat ooievaaragtige algehele vorm en is voorheen geklassifiseer as 'n ooievaar in die orde Ciconiiformes; maar genetiese bewyse plaas dit saam met pelikane en reiers in die Pelecaniformes.[3][4][5] Volwasse voëls is hoofsaaklik grys terwyl jong voëls meer bruin van kleur is. Die voël leef in tropiese Oos-Afrika in die groot moerasse van Suid-Soedan tot Zambië.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2018). "Balaeniceps rex". IUCN Red List of Threatened Species. 2018: e.T22697583A133840708. doi:10.2305/IUCN.UK.2018-2.RLTS.T22697583A133840708.en.
- ↑ "Appendices | CITES". cites.org. Besoek op 14 Januarie 2022.
- ↑ Mikhailov, Konstantin E. (1995). "Eggshell structure in the shoebill and pelecaniform birds: comparison with hamerkop, herons, ibises and storks". Canadian Journal of Zoology. 73 (9): 1754–70. Bibcode:1995CaJZ...73.1754M. doi:10.1139/z95-207.
- ↑ Hagey, J. R.; Schteingart, C. D.; Ton-Nu, H.-T. & Hofmann, A. F. (2002). "A novel primary bile acid in the Shoebill stork and herons and its phylogenetic significance". Journal of Lipid Research. 43 (5): 685–90. doi:10.1016/S0022-2275(20)30109-7. PMID 11971938.
- ↑ Hackett, S.J.; Kimball, R.T.; Reddy, S.; Bowie, R.C.K.; Braun, E.L.; Braun, M.J.; Chojnowski, J.L.; Cox, W.A.; Han, K-L.; Harshman, J.; Huddleston, C.J.; Marks, B.D.; Miglia, K.J.; Moore, W.S.; Sheldon, F.H.; Steadman, D.W.; Witt, C.C.; Yuri, T. (2008). "A phylogenomic study of birds reveals their evolutionary history". Science. 320 (5884): 1763–1767. Bibcode:2008Sci...320.1763H. doi:10.1126/science.1157704. PMID 18583609. S2CID 6472805.