Santander, Spanje
Voorkoms
- Hierdie artikel handel oor die stad in Spanje. Vir ander gebruike, sien Santander (dubbelsinnig).
Santander | |
|---|---|
Stad | |
| Koördinate: 43°27′46″N 3°48′18″W / 43.46278°N 3.80500°W | |
| Land | |
| Outonome Gemeenskap | Cantabrië |
| Stigting | 26 v.C. |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 35 km2 (14 vk. myl) |
| Hoogte | 15 m (49 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 178 465 |
| Webwerf | Amptelike webwerf |
Santander (uitgespreek [santanˈder]) is 'n stad in noordelike Spanje wat langs die Golf van Biskaje geleë is. Tydens die Romeinse Ryk is Santander bekend as Portus Victoriae Iuliobrigensium.[1] Vandag is die stad die hoofstad van die Outonome Gemeenskap Cantabrië. Dit is wes van Bilbao geleë en het 'n bevolking van 178 465 in 2013 gehad.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Santander is veral bekend vir sy strande.
-
Santander-katedraal
-
Plaza de las Estaciones
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Nuevo Santander; voormalige gebied van Nieu-Spanje.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ TourSpain.org[dooie skakel] (en)