Gaan na inhoud

Quanzhou

Quanzhou

泉州
Stad
Quanzhou soos gesien vanaf Berg Qingyuan
Quanzhou soos gesien vanaf Berg Qingyuan
Quanzhou is in China
Quanzhou
Quanzhou
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 24°55′N 118°35′O / 24.917°N 118.583°O / 24.917; 118.583
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieFujian
Regering
  Kommunistiese Party van China SekretariskomiteeXu Gang
  BurgemeesterZhu Ming
Oppervlak
  Stad11 245 km2 (4 342 vk. myl)
  Stedelik
868 km2 (335 vk. myl)
  Metro
4 233 km2 (1 634 vk. myl)
Bevolking
  Stad8 128 530
  Digtheid720/km2 (1 900/vk. myl)
  Stedelik
1 398 427
  Stedelike digtheid1 600/km2 (4 200/vk. myl)
  Metro
6 070 717
  Metrodigtheid1 400/km2 (3 700/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
362000
Skakelkodes595
Webwerfquanzhou.gov.cn

Quanzhou (Chinees: 泉州) is 'n stad in die Chinese provinsie Fujian met 'n bevolking van 8 128 530 in 2010. Die stad is geleë aan die kus van die Suid-Chinese See in die suidooste van China. Quanzhou was tydens die Mongoolse Yuan-dinastie een van die belangrikste hawestede ter wêreld. Die stad is deur bekende reisigers soos Marco Polo en Ibn Battuta besoek. Die Emporium van die wêreld in Song-Yuan China is in 2021 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]