Gaan na inhoud

Pisa

Pisa
Stad
Die Skewe Toring van Pisa.
Die Skewe Toring van Pisa.
Vlag van Pisa
Vlag
Wapen van Pisa
Wapen
Ligging van die Provinsie Pisa in die Italiaanse streek Toskane
Ligging van die Provinsie Pisa in die Italiaanse streek Toskane
Koördinate: 43°43′00″N 10°24′00″O / 43.71667°N 10.40000°O / 43.71667; 10.40000
LandVlag van Italië Italië
Streek Toskane
ProvinsiePisa
Regering
  BurgemeesterMarco Filippeschi
Oppervlak
  Totaal185 km2 (71 vk. myl)
Hoogte
4 m (13 ft)
Bevolking
  Totaal89 940
  Digtheid480/km2 (1 200/vk. myl)
TydsoneUTC+1 (MET)
  SomertydUTC+2 (MEST)
Poskode
56100
Webwerfwww.pisa.it

Pisa is 'n stad in Italië naby die mond van die Arnorivier in die streek Toskane. Dit is ook die hoofstad van die provinsie Pisa. Die stad het ongeveer 89 940 inwoners, hulle word Pisano (enkelvoud) en Pisani (meervoud) genoem.

Die stad is veral beroemd vir sy Skewe Toring van Pisa.

Bekende persone wat hier gebore is

[wysig | wysig bron]

Susterstede

[wysig | wysig bron]