Oman Air
| |||||||
| Gestig | 1993 | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Hoofspille | Muscat Internasionale Lughawe | ||||||
| Lojaliteitsprogram | Sindbad Frequent Flyer | ||||||
| Vlootgrootte | 50 | ||||||
| Bestemmings | 53[1] | ||||||
| Houermaatskappy | Regering van Oman | ||||||
| Hoofkantoor | Muscat Internasionale Lughawe, Muscat, Oman | ||||||
| Sleutelpersone | Mohammed Ali Al Barwani (Voorsitter)[2] Abdul Aziz Al Raisi (HUB)[2] | ||||||
| Webwerf | www.omanair.com | ||||||
Oman Air (Arabies: الطيران العماني) (IATA: WY, ICAO: OMA) is die nasionale lugredery van Oman[3] geleë op die perseel van Muscat Internasionale Lughawe in Seeb, Muscat, Oman.[4] Dit onderneem geskeduleerde plaaslike en internasionale passasiersdienste, sowel as die plaaslike lugtaksi- en huurvlugte. Die belangrikste basis is Muscat Internasionale Lughawe. Oman Air is 'n lid van die Arabiese Lugdiensorganisasie. Op 1 Maart 2010 het Oman Air die eerste lugredery in die wêreld geword om invlug beide selfoon- en Wi-Fi internetdienste aan te bied op uitgesoekte roetes.
In 2011, het Oman Air 'n goue toekenning ontvang as "Lugredery van die Jaar" by Frankryk se Laurier d'Or du Voyage d'Affairs.[5]
Bestemmings
[wysig | wysig bron]Oman Air bedryf 'n netwerk van 50 bestemmings in 27 lande uit sy spilpunt by Maskat. Indië ontvang die meeste met 11 bestemmings.[6][7]
Kodedeelooreenkomste
[wysig | wysig bron]Oman Air deel kode met die volgende rederye:[8]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Oman Air. "Our Networks". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2018. Besoek op 29 September 2014.
- 1 2 Dron, Alan (10 Augustus 2014). "Oman Air appoints new CEO". Air Transport World.
- ↑ "Oman Air Profile" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2012.
- ↑ Kontak ons Geargiveer 20 November 2012 op Wayback Machine, Oman Air Geargiveer 6 September 2012 op Wayback Machine. URL besoek op 3 Desember 2014.
- ↑ "Oman Air wins "Airline of the Year"". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2011. Besoek op 6 Desember 2014.
- ↑ "Oman Air Destinations". Omanair.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2017. Besoek op 22 April 2017.
- ↑ Air, Oman. "Our Network | Oman Air". omanair.com/ (in American English). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Julie 2020. Besoek op 3 Julie 2020.
- ↑ "Profile on Oman Air". CAPA. Centre for Aviation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2016. Besoek op 31 Oktober 2016.
- ↑ "Oman Air signs code share agreement with Kenya Airways". Oman Air. 5 September 2017. Besoek op 19 September 2017.
- ↑ "Oman Air expands Lufthansa codeshare partnership from mid-July 2018". Routesonline. 9 Augustus 2018.
- ↑ "Oman Air and Malaysia Airlines Codeshare Partnership". Oman Air. 29 Junie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Mei 2020. Besoek op 15 Julie 2017.
| Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |