Gaan na inhoud

Olimpiese Winterspele 1984

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
XIVe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1984

Gehou in Sarajevo, Joego-Slawië
Deelnemende lande 49
Deelnemende atlete 1 272 (998 mans, 274 vroue)[2]
Items 39 in 6 sporte
Openingseremonie 8 Februarie 1984
Sluitingseremonie 19 Februarie 1984
Amptelik geopen deur President Mika Špiljak
Atlete-eed Bojan Križaj (alpeski)
Beampte-eed Dragan Perović
Olimpiese vlam Sanda Dubravčić (kunsskaats)
Vorige Spele 1980: Lake Placid (VSA)
Volgende Spele 1988: Calgary (Kanada)

Die Olimpiese Winterspele 1984 (Serwo-Kroaties: XIV zimske olimpijske igre / XIV Зимске олимпијске игре; Macedonies: XIV Зимски олимписки игри), amptelik bekend as die XIVde Olimpiese Winterspele, is tussen 8 en 19 Februarie 1984 in Sarajevo, Joego-Slawië, aangebied, nou die hoofstad van Bosnië en Herzegowina. Die ander kandidaatstede was Sapporo in Japan en Gotenburg in Swede.

Die Olimpiese kenteken in Sarajevo wat tydens die Bosniese oorlog beskadig is

Die Olimpiese Somerspele 1984 is in Los Angeles, Verenigde State, aangebied. Die Paralimpiese Winterspele 1984 is tussen 14 en 20 Januarie in Innsbruck, Oostenryk, gehou.

Toewysing

[wysig | wysig bron]
Branko Mikulić, president van die Joego-Slawiese reëlingskomitee

Sarajevo is op 18 Mei 1978 in Athene deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1984. Ander kandidate was: Sapporo en Gotenburg.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1984[3]
Stad Land Rondte 1 Rondte 2
SarajevoVlag van Joego-Slawië Joego-Slawië3139
SapporoVlag van Japan Japan3336
GotenburgVlag van Swede Swede10

Sporte

[wysig | wysig bron]

6 Olimpiese sporte in 10 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

Kalender

[wysig | wysig bron]

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie   Wedstryde  1 Wedstryde met medaljes  SS Sluitingseremonie
Februarie 7
Di
8
Wo
9
Do
10
Vr
11
Sa
12
So
13
Ma
14
Di
15
Wo
16
Do
17
Vr
18
Sa
19
So
Wedstryde
SeremoniesOSSS
Alpeski 1 1 2 1 1 6
Bobslee 1 1 2
Heg-en-steg-ski 1 1 1 1 1 1 1 1 8
Kunsskaats 1 1 1 1 4
Langbaanskaats 1 2 1 1 1 1 1 1 9
Noorse kombinasie 1 1
Rodel 2 1 3
Skansspring 1 1 2
Tweekamp 1 1 1 3
Yshokkie 1 1
Totaal002327343525339
Kumulatief002571417212429313639
Februarie 7
Di
8
Wo
9
Do
10
Vr
11
Sa
12
So
13
Ma
14
Di
15
Wo
16
Do
17
Vr
18
Sa
19
So
Wedstryde

Deelnemende nasies

[wysig | wysig bron]

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

[wysig | wysig bron]
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Groen vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1984 deelgeneem het nie.
'n geel kring vertoon die gasheerstad (Sarajevo).
Rooi diamante vertoon lande, wat hul eerste medalje tydens die Winterspele gewen het.

Hier is die top 17 lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland (GDR)5799624
2Vlag van Sowjetunie Sowjetunie (URS)99610925
3Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)1074408
4Vlag van Finland Finland (FIN)4543613
5Vlag van Swede Swede (SWE)604228
6Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)583249
7Vlag van Switserland Switserland (SUI)422215
8Vlag van Kanada Kanada (CAN)672114
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (FRG)842114
10Vlag van Italië Italië (ITA)742002
11Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR)301001
12Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye (TCH)500246
13Vlag van Frankryk Frankryk (FRA)320123
14Vlag van Japan Japan (JPN)390101
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië (YUG)710101
16Vlag van Liechtenstein Liechtenstein (LIE)100022
17Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)650011
Totaal (17 NOKs)990393939117

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.
  2. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.
  3. (en) "Past Olympic Host City Election Results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 20 Januarie 2018.

Verdere leesstof

[wysig | wysig bron]
  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition. Oslo: Norsk Idrettshistorisk Vörening. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896   1900   1904   1906*   1908   1912   1916   1920   1924   1928   1932   1936   1940   1944   1948   1952   1956   1960   1964   1968   1972   1976   1980   1984   1988   1992   1996   2000   2004   2008   2012   2016   2020   2024   2028   2032

Olimpiese Winterspele: 1924   1928   1932   1936   1940   1944   1948   1952   1956   1960   1964   1968   1972   1976   1980   1984   1988   1992   1994   1998   2002   2006   2010   2014   2018   2022   2026   2030   2034
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.