Njassaparkiet
Voorkoms
| Njassaparkiet | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Superfamilie: | |
| Familie: | |
| Subfamilie: | |
| Genus: | |
| Spesie: | A. lilianae |
| Binomiale naam | |
| Agapornis lilianae Shelley, 1896 | |
| Verspreiding in rooi. | |
Die Njassaparkiet (Agapornis lilianae) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in sy klein gebied rondom die middel Zambeziriviervallei en verkies breëblaarboomveld, veral hoë mopanieboomveld. Die voël is 13 – 14 cm lank en 30 - 40 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Lilian's Lovebird.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]- Njassaparkiete in gevangenisskap.
- 'n Jong njassaparkiet van 42 dae oud.
- 'n Njassaparkiet in 'n boksie.
- Illustrasie, 1894
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Agapornis lilianae". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}: Ongeldige|ref=harv(hulp)