Molde FK
Voorkoms
| Molde FK | |||||||||||||||||||||||||||||||||
| Volle naam | Molde Fotballklubb | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Stigting | 19 Junie 1911 (as International) 1915 (as Molde FK) | ||||||||||||||||||||||||||||||||
| Tuisveld | Aker Stadion | ||||||||||||||||||||||||||||||||
| Kapasiteit | 11 249 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
| |||||||||||||||||||||||||||||||||
Molde Fotballklubb is ’n sokkerklub gebaseer in Molde, Noorweë, wat in die Eliteserien, die hoogste vlak van Noorse sokker, meeding. Die klub is op 19 Junie 1911 gestig en was oorspronklik bekend as International, voordat die naam in 1915 na Molde verander is.[1]
Molde is vyfmalige ligakampioene (2011, 2012, 2014, 2019 en 2022) en sesmalige Noorse Bekerwenners (1994, 2005, 2013, 2014, 2022 en 2023), en het nóg elf keer as naaswenner in die liga geëindig.
Molde is een van slegs drie Noorse klubs wat al aan die UEFA Champions League deelgeneem het.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "MFK-historie: 1900–1911 – Den første spilleaften i Molde Fotballklubb" (in Noors). Molde FK. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2011. Besoek op 26 September 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Molde FK.