Luzern
Voorkoms
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Kanton | |
| Koördinate | 47°03′N 08°18′O / 47.050°N 8.300°O |
| Stigting | 7de eeu |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 29,06 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 436 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (1 Januarie 2010) | 77 491 |
| - Bevolkingsdigtheid | 2 667/vk km |
| Tydsone | UTC +1 (MET) |
| Stadspresident | Urs W. Studer |
| Amptelike Webwerf | Stadt Luzern |
Luzern of Lucerne (Duits/Nederlands: Luzern, Frans/Engels: Lucerne, Italiaans/Retoromaans: Lucerna) is 'n stad in die middel van Switserland en die hoofstad van die kanton van Luzern. Met 'n bevolking van 77 491 is dit die grootste stad in sentraal-Switserland en die sesde grootste in die land.


