Kanton St. Gallen
Voorkoms
| Kaart | |
|---|---|
| Kantonsvlag | Kantonswapen |
| Basiese gegewens | |
| Ampstaal: | Duits |
| Hoofstad: | St. Gallen |
| Stigting: | 1803 |
| Oppervlakte: | 2 0261 km² |
| Bevolking: | 499 000 (31 Desember 2015)[1] |
| Bevolkingsdigtheid: | 246 inwoners / km² |
| Buitelanders: | 23,5 % (30 September 2015)[2] |
| Werkloosheidsyfer: | 2,7 % (31 Desember 2015)[3] |
| ISO 3166-2: | CH-SG |
| Amptelike webwerf: | www.sg.ch |
St. Gallen is een van die kantons van Switserland. Dit is in die ooste van die land geleë. Dit word gewoonlik met die afkorting SG weergegee.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kanton St. Gallen.- (de) Amptelike webwerf