John French
Voorkoms
| John Denton Pinkstone French | |
|---|---|
1ste Graaf van Ypres | |
| Geboortedatum | 28 September 1952 |
| Sterfdatum | 25 Mei 1925 (72 jaar oud) |
| Lojaliteit | |
| Rang | Veldmaarskalk |
| Veldslae/oorloë | Frans-Duitse Oorlog Mahdiste-opstand |
| Familie | Eleanora Selby-Lowndes, eggenote |
Veldmaarskalk John Denton Pinkstone French (28 September 1852 - 25 Mei 1925), 1ste Graaf van Ypres, was 'n Britse militêre offisier wat bekend geraak het tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hy was 'n passievolle en vaardige kavallerie soldaat.