Jarno Trulli
Voorkoms
| Jarno Trulli | |
|---|---|
Trulli by die 2010 Maleisiese Grand Prix | |
| Geboortedatum | 13 Julie 1974 |
| Geboorteplek | Pescara, Italië |
| Nasionaliteit | |
| Aktiewe jare | 1997-2011 |
| Ou span(ne) | Minardi, Prost, Jordan, Renault, Toyota, Lotus |
| Motornommer | 6 |
| Inskrywings | 256 (252 begin) |
| Kampioenskappe | 0 |
| Oorwinnings | 1 |
| Podiums | 11 |
| Loopbaanpunte | 246,5 |
| Voorste wegspronge | 4 |
| Vinnigste rondtes | 1 |
| Eerste F1-wedren | 1997 Australiese Grand Prix |
| Eerste wen | 2004 Monaco Grand Prix (enigste wen) |
| Laaste inskrywing | 2011 Brasiliaanse Grand Prix |
Jarno Trulli (gebore in Pescara, Italië op 13 Julie 1974) is 'n voormalige Formule Eenrenjaer van Italië.