IBM
Voorkoms
| Tipe | Aandelemaatskappy |
|---|---|
| Gestig | 16 Junie 1911 |
| Hoofkantoor | Armonk, New York (deelstaat) , |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Sleutelpersone | Arvind Krishna (hoof- uitvoerende beampte en voorsitter van die Raad) |
| Inkomste | $99,751 miljard[1] (2013) |
| $19,524 miljard[1] (2013) | |
| 1 639 000 000 Amerikaanse dollar (2022) | |
| Totale bates | 155 971 000 000 Amerikaanse dollar (2020) |
Aantal werknemers | 434 246[2] (2012) |
| Afdelings | Finansiering, hardeware, dienste, sagteware |
| Webwerf | ibm.com |
IBM (afkorting vir International Business Machines Corporation) is 'n groot Amerikaanse maatskappy wat sagteware en rekenaarhardeware vervaardig en verkoop. Hulle lewer ook rekenaarverwante ondersteuning en konsultasiedienste. IBM is die grootste Inligtingstegnologie-maatskappy ter wêreld en het vir baie jare die meeste patente van enige tegnologiemaatskappy gehou.
IBM het vroeër ook persoonlike rekenaars vervaardig, maar dié deel van die maatskappy is later aan Lenovo, 'n Chinese maatskappy, verkoop.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 "IBM Corporation Financials Statements". United States Securities and Exchange Commission (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2017.
- ↑ "2012 IBM Annual Report" (PDF) (in Engels). IBM.com. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie IBM.