Gaan na inhoud

Haikou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
海口市 (Hǎikǒu shì)
Haikou-munisipaliteit

Haikou in 2008
Ligging in die Volksrepubliek China
Haikou is beklemtoon in hierdie kaart
Basiese Inligting
Oppervlakte:2 237 km²
Bevolking (2010):2 046 189 Munisipaliteit
Digtheid (2007):910/km² Munisipaliteit
Poskode:570000
Areakode:+898
Tydsone:UTC+8
Webwerf:www.haikou.gov.cn
Regering
Administratiewe Tipe:Munisipaliteit
CPC Sjanghai
Komiteesekretaris:
Chen Ci (陈辞)
Burgemeester:Ji Wenlin (冀文林)

Haikou (Chinees: 海口) is 'n groot stad in die suide van die Volksrepubliek China en die hoofstad van die provinsie van Hainan. Die stad het 'n bevolking van 2 046 189 in 2010 gehad met 'n oppervlakte van 2 237 km².

Haikou staan veral bekend vir die lanseersentrum van die Chinese Ruimte-agentskap en word gebruik om Chinese vuurpyle en satelliete te lanseer.