Guwahati
Voorkoms
Guwahati গুৱাহাটী | |
|---|---|
Stad | |
| Koördinate: 26°11′00″N 91°44′00″O / 26.18333°N 91.73333°O | |
| Land | |
| Deelstaat | Assam |
| Region | Neder-Assam |
| Distrik | Kamrup |
| Regering | |
| • Tipe | Guwahati Munisipale Korporasie |
| • Burgemeester | Dolly Borah (INC) |
| • Munisipale Kommissaris | Shri Ashutosh Agnihotri, IAS |
| Oppervlak | |
| • Stad | 556 km2 (215 vk. myl) |
| Hoogte | 55,5 m (182,1 ft) |
| Bevolking | |
| • Stad | 963 429 |
| • Stedelik | 968 549 |
| • Metro | 1 498 659 |
| • Metrodigtheid | 2 700/km2 (7 000/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
| Poskode | 781 XXX |
| Skakelkodes | 0361 |
| Webwerf | gmc.assam.gov.in |
Guwahati (Assamees: গুৱাহাটী, Guwāhāti; [gʊwəˈhɑ:ti]), vroeër Pragjyotishpura (Sanskrit: प्राग्ज्योतिषपुर) en Durjoya (Sanskrit: दुर्जय), is die grootste stad in die Indiese deelstaat Assam en die mees bevolkte metropolitaanse gebied in Noordoos-Indië, met 'n bevolking van 963 429 in 2011. Die stad is aan die Brahmaputra en suid van die Himalaja, suid van die grens tot Bhoetan en die Volksrepubliek China, noord van die grens tot Bangladesj en noordwes van die grens tot Mianmar geleë.
Guwahati was een van die gasheerstede tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 2025.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Guwahati.- (en) Toerisme-inligting oor Guwahati op Wikivoyage
- (en) (as) Amptelike webwerf
- (en) "Guwahati". Encyclopædia Britannica. Besoek op 11 Desember 2025.