Deepika Padukone
Voorkoms
| Deepika Padukone | |
Deepika Padukone by die Cannes Rolprentfees in 2018
| |
| Geboorte | 6 Januarie 1986 Kopenhagen, Denemarke |
|---|---|
| Nasionaliteit | |
| Beroep(e) | aktrise, model |
| Aktiewe jare | 2008–hede |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Deepika Padukone (Konkani: दीपिका पडुकोण; gebore: 6 Januarie 1986) is 'n Indiese aktrise en model. As een van die mees gewilde en hoogsbetaalde Indiese filmpersoonlikhede volg sy 'n loopbaan in die Hindi-filmbedryf in Bollywood. Sy het ook verskeie Filmfare-toekennings ontvang.
Padukone is die dogter van die pluimbal-speler Prakash Padukone, sy is in Kopenhagen gebore en in Bangalore getoë.
Sy is ook uitgesproke met betrekking tot kwessies soos feminisme en depressie.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Deepika Padukone.- Deepika Padukone in die Internet-rolprentdatabasis