Debreceni VSC
Voorkoms
Debreceni Vasutas Sport Club is ’n Hongaarse professionele sokkerklub gebaseer in Debrecen wat meeding in die Nemzeti Bajnokság I, die hoogste afdeling van Hongaarse sokker.[1] Internasionaal is hulle veral bekend daarvoor dat hulle die groepsfase van die UEFA Champions League in die 2009/10-seisoen bereik het.[2] Sedert 2000 het Debrecen die tweede mees suksesvolle klub in Hongarye geword, met sewe Hongaarse ligatitels.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Debreceni VSC". UEFA. 15 Julie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2024. Besoek op 15 Julie 2014.
- ↑ "2009–10 UEFA Champions League: Clubs". UEFA. 15 Julie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 September 2014. Besoek op 15 Julie 2014.
- ↑ "Hungarian League winners". The Rec Sport Soccer Statistics Foundation. 15 Julie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Februarie 2023. Besoek op 2 Februarie 2023.