Dalmanutha
Voorkoms
Dalmanutha | |
|---|---|
Spoorweghalte | |
| Koördinate: 25°45′21.6″S 30°10′12″O / 25.756000°S 30.17000°O | |
| Land | |
| Provinsie | Mpumalanga |
| Distrik | Nkangala |
| Munisipaliteit | Emakhazeni |
Dalmanutha is die naam van 'n plaas en 'n spoorweghalte[1] ongeveer 16 km suidoos van Belfast, op die hoofspoorlyn tussen Pretoria en Maputo. Dit val in Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit onder die Nkangala-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Bron
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internetargief. p. 126. Besoek op 24 Augustus 2016.
