Changsha
Voorkoms
Changsha 长沙 | |
|---|---|
Stad | |
| Koördinate: 28°11′46″N 112°58′20″O / 28.19611°N 112.97222°O | |
| Land | |
| Provinsie | Hunan |
| Regering | |
| • Burgemeester | Zhang Jianfei |
| Oppervlak | |
| • Stad | 11 819 km2 (4 563 vk. myl) |
| Hoogte | 63 m (208 ft) |
| Bevolking | |
| • Stad | 7 044 118 |
| • Digtheid | 600/km2 (1 500/vk. myl) |
| • Stedelik | 3 617 469 |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Poskode | 410000 |
| Skakelkodes | 0731 |
| Webwerf | changsha.gov.cn |
Changsha (Chinees: 长沙) is 'n stad in die Chinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 7 044 118 in 2010. Die stad is geleë in die suidweste van China. Tussen 1912 en 1918 het Mao Zedong in Changsha gewoon en kommunisme aangeneem. Tydens die Tweede Chinees-Japannese Oorlog is groot dele van die stad vernietig en eers ná die stigting van die Volksrepubliek China herbou.