Ceres (mitologie)
Voorkoms
| Ceres | |
|---|---|
| Romeinse godin | |
'n Standbeeld van Ceres.
| |
| Naam | Ceres |
| Godin van | groeiende gewasse, oes en moederlike liefde |
| Simbool | Sekel, koringskyf, horing van oorvloed, graan |
| Ouers | Saturnus en Ops |
| Broers, susters | Jupiter, Juno, Neptunus, Vesta en Pluto |
| Kinders | Proserpina |
| Griekse eweknie | Demeter |
Ceres was in die Romeinse mitologie die godin van groeiende gewasse (veral graan), die oes en moederlike liefde. Haar naam is waarskynlik afgelei van die Proto-Indo-Europese wortel ker, wat letterlik "groei" beteken.
Die Samniete het haar (as Kerres) in Agnone vereer.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ceres (mitologie).
