Gaan na inhoud

Arp 193

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Arp 193 (IC 883)
Hubble-foto van Arp 193.
Hubble-foto van Arp 193.
Soort stelselOnreëlmatige sterrestelsel
SterrebeeldJaghonde
TipeIrr
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming13h 20m 35.3s
Deklinasie+34° 08 22
Skynmagnitude (m)14,8
Besonderhede
Afstand (ligjaar)310 ± 20 miljoen
Rooiverskuiwing0,023299 ± 0,000010
Ander nameIRAS 13183+3423, IC 883, PGC 46560, UGC 8387, CGCG 189-54, VV 821
Lugkoördinate
13h 20m 35.3s, +34° 08′ 22″
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Arp 193, ook bekend as IC 883, is ’n onreëlmatige sterrestelsel sowat 300 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Jaghonde. Aangesien die stelsel twee verspreide arms het, word aangeneem dit is die resultaat van twee stelsels wat saamgesmelt het.

Daar is ’n groot mate van stervorming en dit is een van die helderste steruitbarsting-sterrestelsels bekend. Dit is ook baie helder in die infrarooi-golflengte.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
   Arp 189    Arp 190    Arp 191    Arp 192    Arp 193    Arp 194    Arp 195    Arp 196    Arp 197