Gaan na inhoud

Arena Corinthians

Arena Corinthians
Ligging Avenida Miguel Ignácio Curi, 111
São Paulo, Brasilië
Koördinate 23°32′42.9″S 46°28′27.4″W / 23.545250°S 46.474278°W / -23.545250; -46.474278
Eienaar SC Corinthians Paulista
Kapasiteit 49 205[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Eerste sooi gespit 30 Mei 2011[2]
Gebou 30 Mei 2011 – 15 April 2014[3]
Geopen 10 Mei 2014[4]
Boukoste R$965 miljoen[5]
VS$435 miljoen
319 miljoen
Argitek Aníbal Coutinho[6]
Struktuuring. Werner Sobek[7]
Dienste-ing. Frederico Barbosa[8]
Projekbestuurder Andrés Sánchez[9]
Huurders

Arena Corinthians (bekend as Arena de São Paulo tydens die Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014) is 'n sokkerstadion in São Paulo, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014, Olimpiese Somerspele 2016 en Copa América 2019. Vir die duur van die Wêreldbekertoernooi het die stadion 'n vergrote kapasiteit van 62 000 gehad, wat daarna weer verminder is.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Wedstryde

[wysig | wysig bron]

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

[wysig | wysig bron]
Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
12 Junie 201417:00 (BRT)Vlag van Brasilië Brasilië3–1Vlag van Kroasië KroasiëGroep A62 103
19 Junie 201416:00 (BRT)Vlag van Uruguay Uruguay2–1Vlag van Engeland EngelandGroep D62 575
23 Junie 201413:00 (BRT)Vlag van Nederland Nederland2–0Vlag van Chili ChiliGroep B62 996
26 Junie 201417:00 (BRT)Vlag van Suid-Korea Suid-Korea0–1Vlag van België BelgiëGroep H61 397
1 Julie 201413:00 (BRT)Vlag van Argentinië Argentinië1–0 (e.t.)Vlag van Switserland SwitserlandAgsste eindrondte63 255
9 Julie 201417:00 (BRT)Vlag van Argentinië Argentinië0–0 (e.t.) (4–2 n.S.)Vlag van Nederland NederlandHalfeindrondte63 267

Olimpiese Somerspele 2016

[wysig | wysig bron]

Vrouetoernooi

[wysig | wysig bron]
Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
3 Augustus 201615:00 (BRT)Vlag van Kanada Kanada2–0Vlag van Australië AustraliëGroep F20 521
18:00 (BRT)Vlag van Zimbabwe Zimbabwe1–6Vlag van Duitsland Duitsland
6 Augustus 201615:00 (BRT)Vlag van Kanada Kanada3–1Vlag van Zimbabwe Zimbabwe30 295
18:00 (BRT)Vlag van Duitsland Duitsland2–2Vlag van Australië Australië37 475
12 Augustus 201619:00 (BRT)Vlag van Kanada Kanada1–0Vlag van Frankryk FrankrykKwarteindrondte38 688
19 Augustus 201613:00 (BRT)Vlag van Brasilië Brasilië1–2Vlag van Kanada KanadaBronsmedalje-wedstryd39 718

Manstoernooi

[wysig | wysig bron]
Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
10 Augustus 201619:00 (BRT)Vlag van Colombia Colombia2–0Vlag van Nigerië NigeriëGroep B36 702
22:00 (BRT)Vlag van Brasilië Brasilië1–1Vlag van Irak IrakGroep A37 742
13 Augustus 201622:00 (BRT)Vlag van Brasilië Brasilië2–0Vlag van Colombia ColombiaKwarteindrondte41 560
17 Augustus 201616:00 (BRT)Vlag van Nigerië Nigerië0–2Vlag van Duitsland DuitslandHalfeindrondte35 562

Copa América 2019

[wysig | wysig bron]
Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
22 Junie 201916:00 (BRT)Vlag van Peru Peru0–5Vlag van Brasilië BrasiliëGroep A42 317
28 Junie 201920:20 (BRT)Vlag van Colombia Colombia0–0 (4–5 n.S.)Vlag van Chili ChiliKwarteindrondte44 062
6 Julie 201916:00 (BRT)Vlag van Argentinië Argentinië2–1Vlag van Chili ChiliKlein finale44 269

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Corinthians aumenta capacidade e arena chega perto dos 50 mil lugares" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 2 November 2015.
  2. Cardilli, Juliana (30 Mei 2011). "Começam as obras no estádio do Corinthians em SP" (in Portugees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 20 Junie 2013.
  3. (pt) "Obras são entregues ao Clube". 15 April 2014. Besoek op 7 Mei 2014.
  4. (en) http://www.worldofstadiums.com/south-america/brazil/arena-corinthians/ Geargiveer 18 September 2016 op Wayback Machine
  5. "Leia a transcrição da entrevista de Andrés Sanchez ao UOL e à Folha" (in Portugees). 4 Junie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 6 Junie 2014.
  6. "Gramado do estádio do Timão homenageará clube e título de 77" (in Portugees). 17 Oktober 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 20 Junie 2013.
  7. (de) "Stadium Sao Paulo". Besoek op 20 Junie 2013.
  8. (pt) "Victory in the race against time". 25 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2013. Besoek op 20 Junie 2013.
  9. "Se quiserem mudar o local de abertura da Copa fiquem à vontade, diz Andres à Fifa" (in Portugees). 14 Mei 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 20 Junie 2013.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]