Adolf Butenandt
- العربية
- مصرى
- Azərbaycanca
- تۆرکجه
- Беларуская
- Български
- বাংলা
- Català
- Čeština
- Dansk
- Deutsch
- English
- Esperanto
- Español
- Euskara
- فارسی
- Suomi
- Français
- Gàidhlig
- Galego
- 客家語 / Hak-kâ-ngî
- עברית
- Hrvatski
- Magyar
- Bahasa Indonesia
- Ido
- Italiano
- 日本語
- ქართული
- ಕನ್ನಡ
- 한국어
- Latina
- Lietuvių
- Bahasa Melayu
- مازِرونی
- Nederlands
- Norsk nynorsk
- Norsk bokmål
- Occitan
- ਪੰਜਾਬੀ
- Polski
- پنجابی
- Português
- Română
- Русский
- Srpskohrvatski / српскохрватски
- Simple English
- Slovenčina
- Slovenščina
- Shqip
- Српски / srpski
- Svenska
- Kiswahili
- தமிழ்
- ไทย
- Türkçe
- Татарча / tatarça
- Українська
- اردو
- Oʻzbekcha / ўзбекча
- Tiếng Việt
- 吴语
- მარგალური
- Yorùbá
- Vahcuengh
- 中文
- 閩南語 / Bân-lâm-gí
- 粵語
Gereedskap
Algemeen
Druk/uitvoer
Ander projekte
Voorkoms
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel haal nie enige bronne aan nie. Verbeter asb. hierdie artikel deur verwysings na betroubare bronne by te voeg. Stellings sonder verwysings mag bevraagteken en verwyder word. Vind bronne: "Adolf Butenandt" – nuus · koerante · boeke · navorser · JSTOR (Vind uit wanneer en hoe om hierdie sjabloonboodskap te verwyder) |

Adolf Friedrich Johann Butenandt (24 Maart 1903 – 18 Januarie 1995) was 'n Duitse biochemikus. Hy is in 1939 met die Nobelprys vir Chemie bekroon vir sy "werk oor geslagshormone". Hy het die toekenning aanvanklik in ooreenstemming met regeringsbeleid verwerp, maar dit in 1949 na die Tweede Wêreldoorlog aanvaar. Hy was van 1960 tot 1972 president van die Max Planck-geselskap. Hy was ook die eerste, in 1959, om die struktuur van die geslagsferomoon van sywurms te ontdek, wat hy bombykol genoem het.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Adolf Butenandt.