Accipitriformes
Voorkoms
| Accipitriformes | |
|---|---|
| Buteo jamaicensis | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Orde: | Accipitriformes |
| Families | |
Accipitriformes (/ækˈsɪpɪtrɪfɔːrmiːz/, uit Latyn accipiter "valk" + -iformes "agtig") is 'n orde van voëls. Die orde omvat 4 families met in totaal van 260 spesies.[1]
Taksonomie
[wysig | wysig bron]- Familie Accipitridae (Ouwêreldse aasvoëls of Sperweragtiges)
- Familie Cathartidae (Nuwewêreldse aasvoëls en Kondors)
- Familie Pandionidae (Visvalke)
- Familie Sagittariidae (Sekretarisvoëls)